Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Opsoek na n meisie
Replies: 1 Views: 1307
blouapie 7.01.09 - 04:55pm
Eks opsoek na n meisie wat ook van die bos hou,avontuurlustig is,van diere hou ens.Eks 23,1.85m,75kg,blou oe,donker hare en n lodge manager.as jy belangstel is jy meer as welkom om te skryf in my inbox of budlist! *
ice.com 11.05.09 - 04:00am
Wat het van blouapie geword? Laat my weet. Hy klink oulik. *